Taurus 948030 Mode D'emploi page 14

Table des Matières

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

  • FRANÇAIS, page 22
Na gebruik, skakel af, ontkoppel van muurprop en laat
afkoel voor die aanhegsels afgehaal word.
WAARSKUWING: As die stoom verhoed word om uit te
kom, kan die stoom druk verlig word deur die ventilasie
uitlaat onder die krag koord. Moenie jou hand naby die
ventelasie hou nie. Die stoom kan brandwonde veroorsaak.
* Die skoonmaak mondstuk is geblok omdat dit teen `n
oppervlakte gehou word..
* Die ketel is geblok omdat daar te veel kalk in is deur
gebruik van ongesuiwerde water.
As stoom deur die ventelasie kom, skale af en laat toe om
af te koel. Kontak jou naaste diens sentrum.
WAARSKUWING: Moet nooit kalk verwyderaar in die
toestel gebruik nie.
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Skakel die skoonmaker af en ontkoppel van die
muurprop. Plaas die toestel op `n teel vloer wat nie
sal beskadig van die hitte. Wag vir die skoonmaker om
heeltemal af te koel.
3.3.2. maak die water tenk leeg (9) deur die deksel af te
haal (11) en gooi die water uit. Laat die water tenk droog
word voor die deksel terug geplaas word.
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel van hoof krag toevoer voor skoonmaak
begin.
4.2. Die mikro fiber doek (19 & 20) en die nut doek (23)
kan met die wasmasjien gewas word. Vir diep vlekke laat
toe om in warm water te le met `n ligte vlek verwyderaar.
4.3. Maak die buitekant van die toestel skoon deur af te
vee met a sagte klam doeken `n paar druppels opwasmid-
del en maak drrog.
DIT MAG NIE IN WATER GEDRUK WORD NIE
4.4. Moenie harde skoonmaakmiddels gebruik nie soos
bleikmiddels of skuur produkte nei.
4.5. Die toestel mag nie in water gedruk of onder lopende
water gehou word nie.
5. Anomalies and herstel:
5.1. Neem die toestel na `n gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As konneksie na die muurprop beskadig is, moet die
toestel vervang word volgens waarborg.
948030_IM.indd 14
5/15/2017 10:04:03 AM

Publicité

Table des Matières
loading

Table des Matières