Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Taurus
handelsmerk produk te koop.
Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van 'n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe
1. Parte beskrywing
1. Veiligheids glas platform
2. LCD Skerm
3. Battery kompartement
4. Battery kompartement
5. Gewigeenheid seleksie knoppie (kg/lb) (Battery
kompartement)
6. Anti gly voete / Sensor
2. Veiligheidsadvies en waarskuwings!
Lees die instruksies deeglik en bewaar veilig
2.1. Werksomgewing:
2.1.1.Plaas die apparaat op 'n horisontale, harde,
stewige, plat, stabiele oppervlak wat vry is van
vibrasies.
2.1.2. Vermy kontak met die weegarea met
voorwerpe wat nie geweeg moet word nie.
Andersins, sal dit nie die regte gewig wys nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. Moenie gebruik met nat voete.
20502B_IM.indd 5
2.2.2.Die toestel moet sonder kouse en skoene
gebruik word.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Moenie die toestel beweeg tuidens gebruik.
2.3.2. Moenie die gewigsvermoe van die toestel
oorlaai nie
Verwyder die battery as die toestel nie gebruik
word nie
2
2.3.3. Hierdie toestel is nie vir professionele of
industriële of mediese / hospitaal gebruik nie. Dit
is slegs bedoel vir huishoudelike gebruik.
2.3.4. Kinders moet toesig gehou word om te
1
verseker dat hulle nie met die toestel speel nie.
2.3.5. Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik
deur persone (insluitend kinders) met
verminderde fisiese, sensoriese of geestelike
vermoëns, of gebrek aan ondervinding en kennis
3
nie, tensy hulle onder toesig of instruksies
aangaande die gebruik van die toestel deur 'n
4
persoon wat verantwoordelik is vir hul veiligheid.
5
2.3.6. Hierdie toestel moet buite bereik van
kinders en / of gestremdes gestoor word.
2.3.7. Moenie in vertikale posisie stoor nie
2.3.8. VERSIGTIG: Moenie gebruik as die glas
6
gekraak of gebreek is nie.
2.3.9. Enige misbruik of versuim om die
gebruiksaanwysings te volg, maak die waarborg
en die aanspreeklikheid van die vervaardiger
ongeldig
2.4. Montering van die batterye
2.4.1. Moenie albei pole terselfdertyd aanraak
tydens die hantering van batterye nie, aangesien
dit die gedeeltelike afvoer van die gevulde energie
sal uitlok wat gevolglik die lewensduur beïnvloed.
2.4.2. Verwyder die deksel van die battery
kompartement.
2.4.3. Maak seker dat die plastiekbedekking
wat die battery beskerm, verwyder is (sommige
batterye word met 'n beskermende bedekking
verkoop).
2.4.4. Plaas die battery in sy kompartement.
Waarskuwing: Moenie albei pole terselfdertyd
tydens die hantering van batterye aanraak nie,
aangesien dit die gedeeltelike afvoer van die
gevulde energie sal veroorsaak wat gevolglik die
lewensduur beïnvloed.
2.4.5. Sit die deksel terug.
2020/12/10 09:15:51