Télécharger Imprimer la page

Mellerware Robot 1000 Inox Mode D'emploi page 17

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

  • FRANÇAIS, page 21
All manuals and user guides at all-guides.com
- Die toestel moet nooit gekonnekteer wees
terwyl dit onbewaak of in onbruik is nie. Dit
bespaar krag en verleng die lewensduur van
die toestel.
- Moenie die toestel op enige deel van die lig-
gaam van 'n persoon of dier gebruik nie.
- Moenie die toestel met gevriesde items of
goedere wat bene bevat nie.
- Moenie die toestel langer as 1 minuut op 'n
slag gebruik, of om siklusse te voltooi wat lan-
ger as 5 minute duur nie. In die laasgenoemde
geval moet jy seker maak dat rusperiodes van
minstens 1 minuut tussen siklusse plaasvind.
Moet nooit die toestel langer as die vereiste tyd
laat werk nie.
DIENS
- Enige misbruik of gebrek om die instruksies vir
gebruik noukeurig na te volg, maak die waar-
borg asook die vervaardiger se aanspreeklik-
heid ongeldig.
BESKRYWING
A Spoedbeheerkontrole
B Knoppies
B1 AAN/AF
B2 Turbo
C Motorbak
D Losknoppies
E Toebehoorsel vir stokmenger
F Meetbeker
G Klits (*)
G1 Klits-passtuk
H Kapperkoppie (*)
H1 Kapperdeksel
H2 Kapper-lemstel
(*) Slegs beskikbaar in model Robot 1000 Plus
Inox.
- Indien die model van jou toestel nie die toebe-
hore het soos hierbo beskryf is nie, kan hulle
afsonderlik by die Tegniese Assistentdiens
aangekoop word.
INSTRUKSIES VIR GEBRUIK
VOOR GEBRUIK:
- Maak seker dat alle verpakking van die produk
verwyder is.
- Voordat die produk vir die eerste keer gebruik,
maak die dele skoon wat met voedsel in aan-
raking sal kom soos by die skoonmaakafdeling
beskryf.
- Die toestel moet voorberei word volgens die
funksie waarvoor jy dit wil gebruik.
GEBRUIK:
- Rol die kragkabel heeltemal uit voordat dit
ingeprop word.
- Konnekteer die toestel aan die hoofkragleiding.
- Die klikliggie sal begin skyn.
- Skakel die toestel aan deur middel van die
aan-/af-knoppie.
- Kies die verlangde spoed.
- Begin om die kos te verwerk.
ELEKTRONIESE SPOEDKONTROLE:
- Die spoed van die toestel kan gereguleer word
deur die spoedbeheerkontrole (A)te gebruik.
Hierdie funksie is baie handig, aangesien dit
moontlik is om die spoed van die toestel aan te
pas by die tipe werk wat gedoen moet word.
TURBOFUNKSIE:
- Die toestel het 'n Turbofunksie. Deur die
Turbofunksie (B2) te aktiveer, is al die krag van
die motor beskikbaar om sodoende 'n fyner
afwerking in die finale tekstuur van die produk
te verkry.
SODRA JY DIE TOESTEL KLAAR GEBRUIK
HET:
- Skakel die toestel af deur die drukking op die
aan-/af-knoppie te verlos.
- Trek die toestel se kragprop uit die hoofkraglei-
ding se kontakpunt uit.
- Maak die toestel skoon.
TOEBEHORE:
STOKMENGER-TOEBEHOORSEL (E):

Publicité

loading

Ce manuel est également adapté pour:

Robot 1000 plus inox