Télécharger Imprimer la page

Mellerware MILAN 2200W Mode D'emploi page 6

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

  • FRANÇAIS, page 14
Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handels-
merk produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp,
en werking en die feit dat dit voldoen aan die streng-
ste gehalte standaarde, is u verseker van `n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe.
1. Beskrywing
1. Parte Beskrywing
1. Lid Deksel
2. Ann/Af Skakelaar
3. Handvatsel
4. Water indikasie
5. Ketel liggaam
6. 360
basis
o
7. Op spring deksel knoppie
8. Water spuit
2. Belangrike veiligheidsvoorsorg
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die
basiese veiligheidsmaatreels altyd gevolg word.
22350C_IM.indd 6
Maak al die parte wat met kos in aanraking kom
deeglik skoon voor gebruik.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area.
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elek-
1
triese brander of qn warm oond plaas nie.
2
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word.
3
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water.
4
2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is
of aan vlambare material raak, insluitende gordyne as
dit in werking is.
5
2.1.7. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie.
2.1.8. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
6
beskadig is.
2.1.9. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning.
7
2.2.10. Prop in elektriese uitlaat.
8
2.1.11. Die toestel prop moet in die hoof prop pas en
moenie die prop verander
2.1.12. Indien `n multi prop gebruik word maak seker
die toestel se strome oorskry nie die gradering van
die multi prop.
2.1.13. Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie.
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.15. Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
2.1.16. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.17. Moenie die koord plooi nie
2.1.18. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.19. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.20. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.21. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde.
2018-10-09 11:29:25 AM

Publicité

loading

Ce manuel est également adapté pour:

22350c