AFRIKAANS
BELANGRIK: LEES ASSEBLIEF HIERDIE INSTRUKSIES NOUKEURIG VÓÓR GEBRUIK
EN HOU DIT OM IN DIE TOEKOMS TE RAADPLEEG.
WAARSKUWING
+ Versuim om dié waarskuwings en instruksies te volg
kan ernstige besering of die dood tot gevolg hê.
+ Die Joolz Hub-kokon is geskik vir 'n kind wat nie
alleen kan regopsit, omrol of hom-/haarself op sy/
haar hande en knie kan opdruk nie.
+ Maksimum gewig van die kind: 9 kg.
+ Dié produk is slegs geskik vir 'n kind wat nie sonder
ondersteuning kan regopsit nie.
+ Gebruik altyd die weerhoudingstelsel.
+ Moet nooit die kind sonder toesig laat nie.
+ Maak seker dat al die sluittoestelle gekoppel is vóór
gebruik.
+ Om besering te vermy, maak seker dat die kind
weggehou word wanneer dié produk oop- en
toegevou word.
+ Gebruik slegs op 'n ferm, horisontaal-gelyk en droë
oppervlak.
+ Moenie die kind toelaat om met hierdie produk te
speel nie.
+ Moenie toelaat dat ander kinders sonder toesig
naby die kokon speel nie.
+ Gaan vóór gebruik die Joolz Hub-sitplek en -kokon
na vir defekte, skade en slytasie.
+ Moenie dit gebruik as enige deel van die
kinderwaentjie gebreek, geskeur of weg is nie.
+ Hou die Joolz Hub weg van oop vure of ander
hittebronne, soos elektriese staafverwarmers,
gasvure, ens.
+ Maak vóór gebruik altyd seker dat die bufferstaaf
korrek aan die kinderwaentjie gekoppel is.
+ Die kind in die kokon se kop moet nooit laer as sy/
haar liggaam wees nie.
+ Moenie 'n ekstra matras bo-op die matras wat deur
Joolz verskaf is, plaas nie.
+ Dié produk is nie geskik vir hardloop of skaats nie.
42
Joolz - Hub - Manual - cocoon - EMEA.indd 42
All manuals and user guides at all-guides.com
11-04-18 09:40