3.4.4.3. Haal die deksel af van die houer.
3.4.4.4. Maak die stof houer leeg.
3.4.4.5 Die houer en deksel kan met a klam doek af
gevee word of onder lou warm water gespoel word.
LET WEL: Maak Seker die parte is heeltemal droog
voor dit terug op die toestel geplaas word
3.4.5 Skoonmaak /Vervang die HEPA filter:
3.4.5.1. Om filter deksel binne stof deksel te verwyder
draai kloksgewys en lig
3.4.5.2.Om Hepa filter te verwyder, draai anti kloks-
gewys en lig uit
3.4.5.3. Hou die filter vas aan die kante en kap liggies
op `n harde oppervlakte om stof los te maak tussen
plooie.
3.4.5.4. Die HEPA filter mag onder lou warm water ge-
was word deur dit onder die lopende water te hou. Ons
bevel aan dat dit een maal per maand gewas word.
3.4.5.5. Laat die filter droog word vir 24 uur voor dit
terug in die toestel geplaas word.
3.4.5.6. Sit die filter terug in die stof deksel en sit terug
op die stof houer.
Neem kennis die filter sal sy kleur verloor oortyd maar
dit is normaal.
3.4.6 Installasie van stofhouer:
3.4.6.1. Maak seker die lug opening kom ooreen met
die op die toestel.
31100_IM.indd 11
3.4.6.2. Skyf die stof houer in plek en druk terug dit
dit in plek sluit.
VERSIGTIG: Die suig opening moet oop en vry van
enige obstruksie wees. Die motor sal oorverhit en
beskadig
Waarskuwing: Maak altyd die stofhouer leeg en die
heap filter skoon na elke gebruik en na lang gebruik.
Moet nooit die stof houer oorvol laat word nie, en
verwyder vuilis en maak heap filter skoon wanneer stof
net onder die MAX laag is na lang gebruik of die motor
sal beskadig
Die heap filter moet heeltemal droog wees na was en
voor dit in die toestel terug geplaas word
Neem Kennis: Die HEPA filter is wasbaar. Dit moet
vervang word as dit beskadig is. Filters is beskikbaar
van Creative Housewares.
3.5 Na gebruik:
3.5.1. Laat die toestel heeltemal afkoel.
3.5.2. Ontkoppel van hoof krag toevoer.
3.5.3. Maak die toestel skoon soos in die skoonmaak
instruksies.
4. Skoonmaak
4.1. Stofhouer: Wanneer stof houer naby MAX is maak
leeg. Maak die voorkant oop deur die sleutel oop te
sluit. Haal houer uit en maak leeg.
4.2. HEPA filter: Nadat die stof houer uitgehaal is hak
die boonste hanvatsel af om die HEPA filter uit te haal.
Moenie was nie. Skud die HEPA filter om stof uit te kry.
Dit moet elke maand gedoen word..
4.3. Air outlet filter: Dit is agter op die stofsuier gelee.
Hak die agter deksel oop om die lug uitlaat filter uit te
haal.Was die filter elke ses maande. Laat toe om vir
24 uur in die son droog te word voor gebruik. (maak
seker die filter is heeltemal droog voor gebruik)
06-Jul-17 11:28:34 AM