Télécharger Imprimer la page

Mellerware CRIMSON Mode D'emploi page 27

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

  • FRANÇAIS, page 14
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas.
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word.
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkop-
pel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verqyder die toestel se beskermende laag.
(indien toepaslik)
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik
word maak alle parte skoon wat met kos in aanrak-
ing kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel.
3.2. Hoe om die rooster te gebruik:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
3.2.2. Plaas die toestel op n plat, droe, stabiele
oppervlakte.
3.2.3. Koppel die toestel aan die muursok.
3.2.4. Verstel die broodkleur selector na gewenste
kleur.
3.2.5. Plaas brood in gleuwe.
3.2.6. Druk die rooster beheer hefboom af tot dit in
plek onder sluit.
3.2.7. Druk die kanselleer knoppie en die brood sal
automaties opspring.
3.2.8. As die brood vassit in die rooster ontkop-
pel van muurprop, wag vir rooster om aftekoel en
verwyder brood. Moet nooit `n metaal voorwerp
gebruik nie.
3.2.9. Plaas die voorheen geroosterde brood in
die gleuwe en druk die beheer hefbook af tot dit in
plek sluit onder. Druk die herverhit knoppie. As die
ververhitting voltooi is, sal die hefboom weer opgaan
en die toestel outomaties afskakel.
3.2.10. Plaas die rooster se kleur seleksie aan op die
verlangde instelling. Plaas brood in gleuwe en druk
rooster beheer hefboom tot dit in die as posisie sluit.
Druk die ontvries knoppie
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. Ontkoppel van muursok.
3.3.3. Maak die toestel skoon soos voorgeskryf in
skoonmaak artikel.
4.Sorg en skoonmaak
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heelte-
mal aftekoel.
4.2. Maak die krummelbak met a sagte klam lap
skoon.
4.3. Maak die buitekant van die toestel met n klam
lap skoon en moet glad nie in water gedruk word nie.
4.4. Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of skuur
produkte gebruik om toestel skoon te maak nie.
4.5. Moet nooit toestel onder lopende water was nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sen-
trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet
die toestel vervang word volgens waarborg

Publicité

loading

Ce manuel est également adapté pour:

22362rd