Télécharger Imprimer la page

Mellerware CAPRI 3000W Mode D'emploi page 7

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is
2.3.5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2.3.7. Die toestel meot buite bereik van kinders
gestoor word
2.3.8. Moenie die toestel stoor as dit nog warm is
nie
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Maak seker die toestel word skoongemaak
soos beskryf in die skoonmaak seksie
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
3.2.2. Plaas die stoof op `n plat droe oppervlakte.
3.2.3. Plaas die pot in die middel van een van die
kookplate.(enige kant dit is `n dubbel stoof)
46043.indd 7
3.2.4. Gooi jou bestandele in die pot
3.2.5. heg toestel aan hoof krag toevoer.
3.2.6. Druk die aan/af knoppie
3.2.7. Kies die gewenste kook funksie
3.2.8. Na gebruik druk die aan/af knoppie en die
induksie stoof sal automaties afgaan
3.2.9. Ontkoppel van muurprop.
3.3. Kook funksies
3.3.1. Sop – standaard krag is 1600W en die stan-
daard temperatuur is 165 grade.
3.3.2. Diep braai - standaard krag is 2000W en die
standaard temperatuur is 240 grade..
3.3.4. Roer braai - standaard krag is 1900W en die
standaard temperatuur is 240 grade.
3.3.5. Melk - standaard krag is 1000W en die stan-
daard temperatuur is 80 grade.
3.3.5. Die plus/minus knoppie word gebruik om krag
of tyd te vermeerder of verminder.
3.3.6. Die tyd knoppie word gebruik om kooktyd te
vermeerder of verminder.
3.3.7. Die sluit knoppie word gebruik om die
induksie kook funksies te sluit. Om te aktiveer hou
die knoppie in vir 5 sekondes. Dit sluit alle funksies.
Om oop te sluit hou weer in vir 5 sekondes.
3.4. Hoe werk `n induksie stoof?
Induksie hitte verhit die pot direk en nie soos `n
elektriese stoof wat eers die rolle warm maak en dan
die pot dieselfe gaan vir `n gas stoof. `n induksie
stoof se krag is onmiddelik en lae spanning word
gebruik. Die induksie stoof is vining en energie
voldoende as `n normale elektriese stoof. Omdat net
die pot verhit is dit `n baie veiliger kook metode. Die
induksie verhit nie die lug rondom die stoof nie en
gebruik baie min energie.
3.5. TOEPASLIKE POTTE
• Geskikte kookware:
Kookware wat gemaak is van ysterhoudende (of
magnetiese) metaal of kookware met `n basis wat
bedek is met magnetise induksie material, soos
emalje, gietyster en vlekvrye staal is `n veryste vir
die induksie stoof om te werk.
Improper Cookware:
• Onbehoorlike kookware:
Kookware gemaak van keramiek. Aluminium en
brons,kookware met onewe basis sal nie werk nie.
2019-03-04 12:20:17 PM

Publicité

loading