Widex UNI-DEX Mode D'emploi page 261

Table des Matières

Publicité

inkomende oproepe
5.1
Antwoord: Druk drukknoppie
5.2 Praat in mikrofoon
5.3 Beëindig oproep: Druk knoppie op selfoon
uitgaande oproepe
5.4 Skakel vanaf foon
klankverstelling tydens gebruik
Volume word by die klankbron verstel.
Om omringende klanke uit te sluit: druk "Kamer af"-knoppie.
instAnDhouDing
• Maak met 'n klam lappie skoon. Moenie chemikalieë gebruik nie.
• Moenie aan uiterste temperature of hoë humiditeit blootstel nie.
• Moenie in vloeistof dompel nie.
• Wanneer die toestel nie gebruik word nie, hou dit op 'n droë plek buite
bereik van kinders en troeteldiere.
• Moet nooit self probeer om die toestel oop te maak of te herstel nie. Dit
moet slegs deur gemagtigde personeel gedoen word.
foutopsporing
probleem
Die toestel werk
nie
Geen klank nie
Geen klank
wanneer met
selfoon gebruik
word nie
As die probleem aanhou, kontak u gehoorsorgkundige.
– Sien illustrasie 5
– Sien illustrasie 5
Moontlike oorsaak
a) Toestel se battery is laag
b) Die selfoon is op "stil"-
modus gestel
c) Gehoortoestel se battery
is laag
a) Insteekprop nie behoorlik
ingesteek nie
b) Selfoon gebruik nie
gewone insteekprop nie
oplossing
a) Laai toestel se battery
b) Stel op normale modus
c) Vervang gehoortoestel se
battery
a) Maak seker die
insteekprop is reg
ingesteek
b) Kontak
gehoorsorgkundige
259

Publicité

Table des Matières
loading

Table des Matières