Télécharger Imprimer la page

Mellerware 35920B Mode D'emploi page 7

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word
3.3.5. Hoogte verstelling:
Die hoogte van die toestel kan aangepas word deur
die beheer los te maak, die apparaat op die verlangde
hoogte te stel en die beheer weer aan te trek.
3.3.6. Ossillerende funksie:
Die ossillerende funksie maak dit moontlik om die vloei
van die apparaat af te lei sodat dit outomaties oor 'n
reeks van 75º wissel.
Om hierdie funksie te aktiveer, druk die oscillerende
funksie beheer (T).
3.4. Dra handvatsel:
Hierdie toestel het 'n handvatsel aan die agterkant om
3.5. Veiligheidsskakelaar:
Die toestel het 'n veiligheidsskakelaar wat die toestel
teen oorverhitting beskerm.
3.6. Na gebruik::
3.6.1. Laat waaierlem toe om heeltemal te stop.
3.6.2. ontkoppel die toestel van die kragtoevoer.
3.6.3. Maak die apparaat skoon soos beskryf in die
skoonmaakafdeling.
4. Skoonmaak
4.1. Onkoppel van muurprop en laat heeltemal afkoel
voor skoonmaak begin.
4.2. Verwyder die voorste rooster om die lem skoon
te maak, Maak seker die waaier is ontkoppel van die
muurprop voor die rooster verwyder word.
4.3. Maak die buitekant vna die toestel skoon met `n
sagte klam lap en `n paar druppels opwasmiddels
4.4. Moenie oplosmiddels of skuurprodukte gebruik nei
4.5. Die toestel mag nie in water gedruk word nie en
mag nie onder lopende water gehou word nie
5. Anomlies en herstel
5.1. Neem die toestel na `n gemagtigde tegniese diens
sentrum as die toestel beskadig is of probleme onstaan
5.2. As konneksie na die muurprop beskadig is, moet
die toestel vervang of herstel word volgens waarborg

Publicité

loading