Table des Matières

Publicité

Les langues disponibles
  • FR

Les langues disponibles

  • FRANÇAIS, page 11
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Hoe om waaier aanmekaar te heg:
3.2.1. Sit die staander op die basis en maak dit vas met
die skroewe wat verskaf word
.3.2.2. Sit die agterste rooster vas en maak dit vas met
die plastieksteunmoer. Maak seker dat die handvatsel
opwaarts kyk en die plastiekpennetjies is in ooreen-
35810_UpdatedIM.indd 6
stemming met die ooreenstemmende gate op die
agterste rooster vir perfekte koppeling.
3.2.3. Pas die waaierskroef aan en bevestig dit met
die skroef. Maak seker dat die aandrywingspennetjie
wat deur die motoras beweeg, goed in die bout aan die
agterkant van die propeller pas.
3.2.4. Plaas die voorste rooster deur die bokant van die
agterste rooster. Plak die agterste roosterskyfies op die
voorste rooster. Kontroleer of die rooster veiligheidsk-
roefgate op die onderkant van die rooster gerig is. Heg
en draai die rooster veiligheidskroef.
3.3.1. Skakel die waaier aan:
3.3.1.1. Konnekteer die toestel aan op die kragtoevoer.
3.3.1.2. Kies die benodigde lugvloei met die knoppies:
0. Stop waaier
1. Minimum lugvloei
2. Medium lugvloei
3. Maximum lugvloei
3.3.2. Swaai en kantel
3.3.2.1. Die waaierkop kan van regs na links, lugvloei
van 'n sekere gebied swaai. Om dit te doen, druk
eenvoudig die swaai beheer.
3.3.2.2. Om die waaierkop in te stel, trek die swaaibe-
heer
3.3.2.3. Om die waaier kop te kantel, maak die kantel-
beheer los deur die hakies en motoromhulsel met albei
hande vas te hou en dit terug te stel na die verlangde
posisie..
3.3.2.4. Die beheer N kan gebruik word om die hoogte
aan te pas.
3.4 : Na gebruik:
3.4.1. Laat waaierlem toe om heeltemal te stop.
3.4.2. ontkoppel die toestel van die kragtoevoer.
3.4.3. Maak die apparaat skoon soos beskryf in die
skoonmaakafdeling
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heeltemal
aftekoel.
4.2. Verwyder die voorste rooster om die skroef skoon
te maak. Wanneer u die voorste rooster verwyder om
die skroef skoon te maak, moet u seker maak dat die
waaier onkoppel is van muurprop voor die rooster
verwyder word.
24-May-17 7:18:28 AM

Publicité

Table des Matières
loading

Ce manuel est également adapté pour:

35810

Table des Matières